Ledevergaderings

Ledevergaderings word gereeld op skietdae gehou, waar die lede ingelig word oor gebeure in die tak.

Twee formele ledevergaderings word ook jaarliks gehou by Genl de la Reytak se klubhuis. Ons kuier om die braaivleis vure na afloop van vergadering.
 

 

We have 130 guests and no members online